World Rugby Laws - World Rugby's Law Education Web Site
Laws have moved to: www.world.rugby
    Primêre skeidsregterstekens
    Skrum
    Vryskop
    Strafskop
    Voordeel
    Drie en strafdrie
    Geen drie nie
    22-meterinskop
    Sekondêre skeidsregterstekens
    Skrum
    Vorentoe gooi of vorentoe aangee
    Aanslaan
    Ball onspeelbaar in losskrum of doodvat
    Bal onspeelbaar in die losgemaal
    Skrum deur meer as 90 grade geswaai
    Skewe ingooi by lynstaan
    Bal binne doelgebied in lug gehou
    Vryskop
    Voet-op deur voorryspeler
    Ingooi in skrum nie reguit nie
    Sluit van spasies in lynstaan
    Te vroeg oplig en oplig in lynstaan
    Strafskop
    Los bal nie onmiddellik in die doodvat nie
    Doodvatter los nie doodgevatte speler nie
    Doodvatter of doodgevatte speler rol nie weg nie
    By ʼn doodvat van die verkeerde rigting af inkom
    Opsetlik op 'n speler val
    Naby doodvat grond toe duik
    By ʼn losskrum of losgemaal aansluit voor die agterste voet en van die kant
    Losskrum of losgemaal opsetlik laat ineenstort
    Stut trek teenstander af
    Stut wat aan opponent trek
    Versuim om te bind
    Hantering van bal in losskrum of skrum
    Stampspring in lynstaan
    Op speler leun in lynstaan
    Stoot teenstander in lynstaan
    Onkant in die lynstaan
    Obstruksie in oop spel
    Onkant by skrum, losskrum en losgemaal
    Onkant volgens 10-meterreël of nie 10 meter by strafskoppe en vryskoppe nie.
    Hoogvat (vuilspel)
    Trap (vuilspel)
    Vuishou (vuilspel)
    Teëpraat (bevraagtekening van skeidsregter se beslissing)
    Ander tekens
    Vorming van 'n skrum
    Onkantkeuse: strafskop op skrum
    Fisioterapeut benodig
    Dokter benodig
    Bloeiende wond
    Tydhouer moet die horlosie stop en begin
    Evaluering van 'n kopbesering benodig
    Tyd af
    Beslissing na TWB verwys
    Assistentskeidsregterstekens
    Doelskop geslaagd
    Grens en span om te gooi
    Vuilspel